Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Woensdag, 16 August 2017
Javascript error before this line

Weeklikse Skedule

Buite Uitsendings

Radio Overberg doen gereeld buite uitsendings.

Hou die spasie dop vir besonderhede.

Ons volgende buite uitsending sal by die Lifestyle Centre plaasvind.  Die Lifestyle Centre op Bredasdorp vier die 10de jaar van bestaan op 13 Julie 2017 met pret en jolyt vir almal.  Almal is welkom.