Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Die gelukkige wenner van die eerste trekking van ons Skaal Af! Scale Down! Projek.

Marne Joubert trek 35 en De Heide Primer is die gelukkige wenner met die heel eerste skaal-af trekking

'n Bietjie meer oor hierdie projek: Radio Overberg fm, Bredasdorp Health and Fitness en die plaaslike dieetkundige, Yolande Tollig, het miv Maandag 2 Februarie hierdie gewigsverliesprojek begin.

Dit strek oor drie maande en die doel is om mense uit die gemeenskap 'n kans te gee om daardie ekstra vetrolletjies af te skud TOT VOORDEEL VAN DIE GEMEENSKAP! (vIr elke 10kg wat die groep in totaal verloor, is daar 'n gelukkige trekking) Die groep het so pas hulle eerste 10kg piek bereik en nommer 35 op die lys het gewen...De Heide Primêr