Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Bekendstelling van Radio Overberg FM

Struisbaai se Kekkelbekke het Letty-Ann Möller genooi om oor haar gemeenskapsprojekte te kom praat.12 Julie 2017Struisbaai Kekkelbekke 9fa76 het die selfone gegons soos die Kekkelbekke op 'n intydse vasvra oor Radio Overberg fm en die Projek Omgee gereageer het.

Almal is na dese op die hoogte van ons Projek Omgee, ons frekwensie, webblad, SMS-lyn en facebook blad.