Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Woensdag, 21 February 2018

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

Lunette Coetzee - Kruispad

Kruispad
Sondae 10_11vm
Aanbieder en produksie,Lunette Coetzee

Hierdie program is 'n Geestelike program,met 'n boodskap van hoop.
Die kontent is geestelike sorg,bybel gebasaseerd,met uitlegging,agtergrond en geestelike leiding.
Die boodskappe moedig geestelike groei,
Volwassenheid en dissipelskap aan.Elke boodskap is uniek vir Radio overberg luisteraars deur Lunette Coetzee voorberei.