Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Sondag, 25 June 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

MARTIN KRUGER

Martin en Anesta KrugerMartin Kruger spesialiseer in kommersieële reg, arbeidsreg, eiendomsreg, munisipalereg en dranklisensies. Hy is ook ‘n toegelate Aktevervaardiger en Notaris. Anesta Kruger spesialiseer in siviele litigasie, familiereg (spesifiek egskeidings en onderhoud) en boedel bereddering. Hulle firma Kruger & Blignaut bestaan uit twee Prokureurs, Martin en Anesta Kruger, wat handeldryf te Kerkstraat 50, Bredasdorp.

Aanbieder van "Wat Reg is is Reg"

  • Woensdagoggend: 11:00
  • Heruitsending: NVT