Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Sondag, 25 June 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

JACQUES LOUW

JACQUES LOUW"Ek hou van die mooi dinge in die lewe en doen moeite om die klein raak te sien, nie net die groot nie. Ek geniet die natuur, mooi musiek en is baie lief vir fotografie. Verder is ek 'n omgeemens en doen graag iets vir ander. Ek is 'n Bredasdorper in murg en been... my ouers het hierheen getrek toe ek slegs 2 maande oud was. Ek is lief vir die Overberg en sy mense en doen graag my deel en help waar ek kan.