Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Sondag, 25 June 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

ETTIENE KRIEL

ETTIENE KRIELHy hou baie van plante, blomme en ook musiek. Hou van tegnologie en wetenskap en kyk graag films.

Aanbieder van "Onder die boom"

  • Vrydae 14:15

Praat oor enige iets soos tuine, natuur en kosmaak.

Aanbieder van "Geraas"

  • Donderdae 21:00

Hier word rock musiek in al sy vorme gespeel, en dis musiek wat nie gewoontlik op radio’s gespeel word nie. Enigiets vanaf ACDC tot Zeplin.

So mense wat lief is vir tuin maak, en van rock musiek hou, hierdie is beslis die programme vir jou!