Radio Overberg Omroepers
LETTY-ANN MÖLLER
Sy betrek die plaaslike gemeenskap met boekvoorlesings en onderhoude
"Tinktinkietyd" (Kinderstories mbv verskeie Voorlesers)
- Maandae tot Vrydae 08:00-08:05
"Kloutjie by die Oor" (Mede-aanbieder: Ora Laubscher)
- Maandae 09:10-09:35 (herhaal 16:30); Dinsdae tot Donderdae 09:30-09:35 (herhaal 16:30)
"Bybelstories" (Voorleser: Marnèl Retief) & "Alle Volke"
- Sondae 09:00-10:00 & 16:00-17:00 ("Alle Volke" herhaal op Dinsdae 13:00-14:00).