Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Saterdag, 16 December 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

LETTY-ANN MÖLLER

LETTY-ANN MÖLLERSy hou baie van mense, verskillende kulture en mooi musiek veral caberet en ligte klassiek.

Aanbieder van "Tinktinkietyd"

  • Maandae tot Vrydae 09:30

Hier word kleuter stories vertel

Aanbieder van "Kloutjie by die oor"

  • Maandae, Woensdae & Vrydae 09:40
  • Sondae 18:00

Hier word algemene onderwerpe wat aanklank vind by mense met verskillende kulture.

Aanbieder van "Bybelstories"

  • Sondae 09:00

Hier word bybel stories vertel vir voorskoolse en laerskool kinders.