Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Saterdag, 16 December 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

POF LOUW

POF LOUWHy hou baie van mense veral VROUMENSE, want hy het ‘n baie groot respek vir hulle want hy sê ‘n vrou het hom in die wêreld gebring so hy het nie die reg om een te disrespekteer nie. Hy hou ook van pret en vat nie die lewe ernstig op nie, en hou natuurlik baie van eet. Hy is ‘n baie baie vriendelike persoon en sal nie eers die kleinste mier skade aan doen nie, hou ook in gedagte dat hy verskriklik lief is vir drukkies. Die radio statsie is beste ding wat in sy lewe gebeur het want nou kan hy gesels en hom uitleef in die musiek.

 

Aanbieder van "Ontplof met Pof"

  • Maandae tot Vrydae 06:00 - 08:00

 

Speel “up tempo” musiek vir daardie uur om die mense uit die bed uit te kry. Speel musiek vir alle smake bv. Boere musiek, country songs vir verjaardae en reggae. Doen die weervoorspelling op “Pof” se manier.

Aanbieder van "Pof Gesels"

  • Maandae 19:00 - 21:00

Gesels oor alles - ernstig, humor, boekreviews, filmreviews, vertel stories, speel sy eie musiek keuse maar gesels net nie oor politiek en godsdiens nie. So dis alles en nog wat!

 

Aanbieder van "Country met Pof"

  • Saterdae 20:00 - 22:00

 

Ou country, nuwe country en alles tussen in.

Aanbieder van "Jazz Till Midnight"

  • Saterdag 22:00 - 00:00

 

Jazz musiek. "The music will be smooth" - Pof Louw