Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Sondag, 25 June 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

RUDI DE WAAL

rudi 31f84Hy hou baie van musiek, sport, goeie rooiwyn en goeie vriende.

 

Aanbieder van "Mengelmoes jolyt"

  • Woensdae 13:15

 

Hierdie program bied werklik 'n Mengelmoes van nuus, Sport, Skole geselsies, Onderhoude, 'n lekker vinnige resep, Verjaarsdae en natuurlik die beste musiek. Hierdie program is vir almal geskik!