Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Saterdag, 16 December 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

SANDRA ROSSOUW

sandra 72d58Sy hou baie van gesels, van mense en het ‘n passie vir goeie onderwys.

Aanbieder van "Dagstukkies"

  • Elke oggend 06:00

Aanbieder van "Overberg gesondheid"

  • Dinsdae 10:00

Gesels met die departement van gesondheid oor belangrike gesondheidsake en nuwe inisiatiewe

Aanbieder van "Skole tyd"

  • Dinsdae 15:00

Gee al die nuus van wat by skole gebeur. Gesels oor belangrike skoolsake wat ouers, opvoeders en kinders van moet weet bv. Wat is ADHD? Hoe hanteer mens sulke kinders ens. Gesondheidsake is vir almal bedoel en skole tyd vir ouers, Onderwysers, kinders en ook almal wat in onderwys belangstel.